Lêhoenders moet ad lib gevoer word in die grootmaak periode asook gedurende die eierproduksie siklus om voldoende inname te bewerkstellig vir doeltreffende eierproduksie met ‘n goeie gehalte eierkwaliteit asook om ‘n hoë pluimveegesondheid te handhaaf. Skoon water moet altyd beskikbaar wees. Layers must be fed ad lib to ensure sufficient...
Read more
Layers
Posted by admin



